dis great theunis! wel, 'n paar van my vriende is besig om 'n soortgelyke kerkplant in stellenbosch te lanseer. jy kan gesels met Lourens by lourensmaritz@gmail.com, of jy kan ook gaan loer na 'n ander nuwe gemeente in Kaapstad by http://invia.org.za.
Dis nou al lank wat ek hieroor wonder.Wie is Jesus en wie is God ?
Ek het nou die dag met 'n paar moslems gesels oor "God" Allah vir hulle.Hulle is fanaties oor hom en ken die Koran so goed ...ok hy is dood ,maar hulle is toegewyd ,maar vasegevang…
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of OMNI | church everywhere to add comments!
Join OMNI | church everywhere
hoop dit help!