p, so hoe was jou ervaring by PVR Vrydag? ons is hier in franschoek saam ron, stephan en ander, en ek het die vrymoedigheid geneem om bietjie jou storie sover met hulle te deel. die ouens is sooo saam met jou op jou journey! laat my weet hoe dit gaan...
Dis nou al lank wat ek hieroor wonder.Wie is Jesus en wie is God ?
Ek het nou die dag met 'n paar moslems gesels oor "God" Allah vir hulle.Hulle is fanaties oor hom en ken die Koran so goed ...ok hy is dood ,maar hulle is toegewyd ,maar vasegevang…
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of OMNI | church everywhere to add comments!
Join OMNI | church everywhere
oor vrydag: