Join us for a new talk series: FAQ's with Warren le Grange.
Figuring out where God is to be found in the questions of our lives, is sometimes just as important, if not more, than trying to figure out the answers.
gerhard - sal graag met jou wil kuier. maar van watter ete praat jy? ons het kerk elke sondag 10:30 by The Village Venue. nou Sondag die 20e het ek reeds 'n meeting voor kerk van 9-10. bel my gerus by 082.853.6483, dan reël ons 'n kuier!
Dis nou al lank wat ek hieroor wonder.Wie is Jesus en wie is God ?
Ek het nou die dag met 'n paar moslems gesels oor "God" Allah vir hulle.Hulle is fanaties oor hom en ken die Koran so goed ...ok hy is dood ,maar hulle is toegewyd ,maar vasegevang…
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of OMNI | church everywhere to add comments!
Join OMNI | church everywhere